PROPHECIES FOR SOUTH-AFRICA - Charmaine Tomè
- Charmaine Tome
- 3 days ago
- 13 min read

25 Februarie 2025
PROFETIESE BOODSKAP AAN DIE AFRIKANER BOER VOLK
Ek is Charmaine Tomè van Naomi Ministries in Knysna. Ek het profetiese woord vir ons boervolk, die afstammelinge van die Voortrekkers. n Boodskap van hoop maar ook van waarskuwing.
Die boodskap het ek reeds gegee op 25 Februarie 2025:
Ek self is n trotse afstammeling van die Voortrekkers, my nooiensvan is Roux.
Die tyd het gekom dat die Here ons land vir ons gaan teruggee. God antwoord nou die gebede van ons voorouers - die Voortrekkers - toe hul geveg het vir ons vaderland in die Vryheids oorlog (ook genoem die Anglo Boere Oorlog) van 1899-1901 teen die Engelse:
Op 16 Junie 1900 het Lord Frederick Roberts in die middel van die Anglo-Boereoorlog ’n verwoestende plan beraam om die oorlog wat hy nie kon beëindig nie, te wen. Die taktiek staan bekend as die Verskroeide Aarde Beleid en het ’n aanvang geneem toe proklamasie nommer 5 deur Roberts uitgevaardig is. Die taktiek het die afbrand van die vyand, in dié geval die burgers van die Boererepublike, se huise en plase behels. Dit is gedoen om “die lewe uit kommando’s uit te wurg” deur die voedselvoorraad, skuiling en morele ondersteuning wat hul huise bied, weg te neem. Dit is die grootste rede waarom die Boere dié oorlog verloor het.
Volgens hierdie beleid is byna al die Boere se plaashuise afgebrand (ongeveer 30 000), vee doodgemaak, lande aan die brand gesteek en die vroue en kinders is na konsentrasiekampe toe gestuur. In die kampe was daar onvoldoende kos en mediese dienste en in 1901 het ongeveer 25 000 kinders en 3 000 vroue in hierdie kampe gesterf.
God het die geloof gesien van die boervroue in die konsentrasie kampe toe hul vir hul mans en seuns gese het om nie oor te gee nie maar dat hul moet aanhou veg vir ons land. Die boere nasie het vas geglo dat God hul gebede verhoor om hul land vir hul terug te gee.
Ons voorouers het n hoe prys betaal vir hul geloof in God. En God het nie vergeet nie want hul gebede gaan nou verhoor word.
Dit wat ons nou sien gebeur in ons land, MOET gebeur want dit is profesieë wat besig is om in vervulling kom!
Vanaf 2008 tot nou het die Here baie geopenbaar oor ons volk, vaderland, kerk, en ons harte. Die dag het nou aangebreek dat ek met die boervolk moet deel wat God sê.
My vraag was; waar begin ek? Die Heilige Gees het my toe gelei om begin met die eerste woord wat ek ontvang het oor ons land in 2008 en dan dadelik spring na die jongste droom wat ek ontvang het einde 2024. Dit wat tussen hierdie tye geopenbaar was sal ek met tyd met jul deel want dis 17 jaar se drome en visioene oor ons nasie.
2008 - Die eerste Woord:
Ek was besig om te bid vir ons besigheid in 2008, toe die Here die eerste keer met my begin praat het oor die Afrikaner Boervolk. In die visioen, wys die Here vir my die Voortrekker monument. Die monument was so hoog dat ek nie sy einde kon sien nie, dit het deur die wolke gegaan. Die stede om die monument het gelyk soos miniatuur geboutjies. Ek staan toe skielik teen die gebou en sien die groot en sterk klip waarmee dit gebou is. Ek was verbaas dat die Here my die monument wys, ek was immers jare laas by die Voortrekker Monument – as laerskool kind om die waarheid te se. Aangesien ek gebid het oor ons finansies (dit was gedurende die resessie van 2008) het ek gereken dat die Here wys dat ons finansieel nie onder sal gaan nie maar sal uitstyg en sterk sal staan soos die monument in my visioen. Ek het egter gou, na verdere drome en visioene oor ons volk en land, besef dat die Here met my daar al begin praat het oor ons Afrikaner volk en ons land se toekoms, en nie oor ons besigheid nie.
Die betekenis van die Voortrekker monument gaan natuurlik oor die Afrikaner Boervolk. Die Here het hier gewys dat ons boervolk opgelig sal word en sterk sal staan. Niks sal ons volk kan vernietig nie, en aan hierdie belofde moet ons vasklou in die donker tyd wat kom in ons land.
2024
Die droom oor ons volk en ons land kry ek na aan die einde van 2024. In die droom wys die Here my hoe n groep van die boer volk saam loop. Dit was nag. Ek sien toe hoe n klomp swartes ons mense wreed begin aanval - die wit mense wat aangeval word was die wat vooruitgeloop het (die ongelowiges en verraaiers). Die wat in ons groep gebly het was veilig maar hul moes laag le. In die droom het die aanvallers geskree soos besetenisse – hulle het van een huis na die ander gehardloop en hul wapens bokant hul koppe rondgeswaai. Ek sien hoe hierdie aanvalle ons boervolk verteer en swak laat. Toe ek hoor hoe hul onder mekaar vertel hoe hulle ons mense gaan martel en verkrag, het bly uitroep na die Here: Nou Here! Red ons nou!
Die droom het my so ontstel dat ek aanhou uitroep het na die Here lank na ek wakker geskrik het uit die droom. Toe ek later wel aan die slaap raak, kry ek n tweede droom waar ek en my man Gerhard deur n verslaggewer uitgevra word oor die burger oorlog in ons land. In die droom was sy van die koerant “Die wa” (soos in ossewa).
Vir die laaste 16 jaar is die wawiel, of wa , n deurlopende simbool wat die Here my gee wanneer Hy verwys na die Voortrekkers en/of hul gebede in die tyd van die boere oorlog. Die verwysing na “Die Wa” in die droom is dus n bevestiging dat die drome gaan oor die gebede en opofferings van die Voortrekkers - die Here gaan ons land teruggee aan die Boer volk as gevolg van ons voorouers, die Voortrekkers, se geloof en gebede.
Die Here maak my wakker met Habukuk 3:
[13] U trek uit tot redding van u volk, tot redding van u Gesalfde. U verbrysel die kop van die huis van die goddelose en ontbloot die fondament tot by die nek. Sela. [14] U deurboor met sy eie pyle die hoof van sy leiers wat storm om my te verstrooi; wie se gejuig is asof hulle die ellendige in die skuilhoek wil verslind. [15] U betree die see met u perde, 'n hoop magtige waters. [16] Toe ek dit hoor, het my ingewande gebewe; my lippe het getril by die geluid, bederf het gekom in my gebeente, ja, ek het gebewe waar ek staan, omdat ek rustig moes wag op die dag van benoudheid dat dit aanbreek vir die volk6 wat op ons 'n aanval maak. [17] Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal6 teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie — [18] nogtans sal ek jubel in die Here, ek sal juig in die God van my heil. [19] Die Here Here is my sterkte, en Hy maak my voete soos dié van herte, en Hy laat my tree op my hoogtes.
Dit wat in Habukuk 3 staan is dit wat in ons land gaan gebeur. En net soos Habukuk bewe my ingewande terwyl ek 'rustig moet wag' op die dag van benoudheid om aan te breek vir ons volk. Die woorde ‘rustig moes wag’ in vers 16 van Habukuk is omdat hy weet dit moet gebeur sodat sy volk gered kan word, al gaan dit n donker tyd wees vir sy volk – net soos ek dit weet oor ons eie volk. In die tyd gaan ons Boervolk uitroep na die Here soos nog nooit vantevore nie want ons gaan besef dat slegs God ons kan help. God se oordeel is oor ons vyande en die Here sal die vyand se eie wapens teen hom draai. Die wêreld sal dan weet dat net n lewendige God dit kon doen. Alle eer sal vir die Here wees.
Maar voor ons die oorwinnig kan behaal moet ons nasie egter eers terugkeer na die Here toe – op Hom vertrou soos met ons voorgeslagte gedoen het met die Slag van Bloedrivier en soos in die Anglo Boere oorlog (waar ons voorouers met hul lewens moes betaal vir ons land).
Tussen hierdie twee profesieë, van die Voortrekker Monument in 2008 en die aanvalle op ons volk in 2024, het die Here baie ander openbaringe, insig, en waarskuwings gegee, wat ek wel met tyd met jul sal deel soos die Heilige Gees my lei.
Die Voortrekker Monument wat sterk en hoog staan is God se belofde dat ons nie net sal oorleef nie maar ook sterk staan. Maar eers kom daar n bloedige burgeroorlog waar ons wit mense, veral die Boer volk, aangeval gaan word. Die doel van die aanvalle gaan wees om ons uit te wis. Die burger oorlog gaan ons land lam lê (feitlik vernietig), en baie mense, wit en swart, gaan sterf, maar dan gaan ons die land weer opbou. Ons volk gaan deur letterlik en geestelik deur vuur moet gaan om weer n gelowige nasie te kan wees, want ons volk se hart is verhard. In die tyd kry ons n ‘Moses’ wat die Here uitverkies het as leier van ons volk.
Dis wat die Here sè vir die Afrikaner Boer volk:
“en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees. Nou sal my oë oop wees en my ore luister na die gebed van hierdie plek. So het Ek dan nou hierdie huis verkies en geheilig, dat my Naam daar kan wees tot in ewigheid, en my oë en my hart sal altyd daar wees”. II KRONIEKE 7:14-16
Ons het vêr geval van die geloof wat ons voorouers gehad het. Die tyd het gekom dat die Here ons weer op ons knieë gaan he en Hom aanroep in die donker tyd wat op hande is.
Maar hoekom wag tot dan – die tyd is NOU om Sy aangesig te soek. Vir die wat nie IN Jesus Christus is nie, het ek nie hoop nie. Vir ons wat Hom werklik ken, is Psalm 91 ons hoop waaraan ons kan vasklou want die burger oorlog wat kom gaan veel erger wees as die Anglo Boere oorlog van 1899!
“En julle sal My soek en vind as julle na My vra me julle hele hart. Ek Ek sal My deur julla laat vind, spreek die Here, en julle lot verander….” (Jer 29:13-14)
OTHER PROPHECIES I RECEIVED IN 2025 FOR SOUTH-AFRICA (which I will not discuss here)
1. 28 Feb 2025: TRUMP IS NOT OUR SAVIOR (dream)
2. 1 March 2025: TRUMP WILL BE REJECTED BY THE COMING ANOINTED ‘MOSES’ LEADER OF SA (dream)
3. 4 March 2025: Ps 46 – GOD ALMIGHTY WILL SAVE US
19 April 2025
NEVER, EVER, TRUST THEM!!
In a dream I was laying on my back on a table. It was outside in the street, in public. Behind me were a few white people and behind the black guy that I was in conversation with, were a big crowd of black people. We must have agreed on a peace deal because I was shocked when another black man, standing next to this man in front of me, suddenly said "Look what I am going to do". He then immediately started to chant the song "Kill the Boer, kill the farmer". The moment he did, hordes of black people came in uproar as they now too sang this war cry song of Julius Malema.In shock, I shouted "why are you doing this?!!".The reason I was taken off guard by his actions was that it was the opposite of what I expected. We just agreed on a peace deal and then they shouted the war cry!?Me = symbolic of the white Afrikaner volk.On back = under oppression (of the black majority rule - ANC and its allies) and to bent backwards for a peace treaty. (A peace treaty is a formal agreement between two or more hostile parties, usually countries, that officially ends a state of war. It's a legally binding document, governed by international law, that outlines the terms and conditions for establishing peace. Unlike ceasefires or armistices, which are temporary suspensions of hostilities, a peace treaty seeks a lasting resolution by addressing the root causes of the conflict and establishing conditions for future peace.) Table = Discussions - to get to some sort of agreement - this is what happened since the Government of National Unity (GNU) was formed after the recent elections, when 10 political parties from across the spectrum came together to chart a new path forward for our country. But the ANC still ignores the 'white' parties and do as they please. Making promises just to break them.
Table in public = the world will witness the betrayal of the white people They cannot be trusted, even when we bend our back under their unfair oppression, they will not keep their promises and they will start a Genocide (an internationally recognized crime where acts are committed with the intent to destroy, in whole or in part, a national, ethnic, racial, or religious group). Their aim will be to kill all whites.
FATHER!!!
The same night I had the above dream, my husband, Gerhard, woke up when he heard, in the spirit, our youngest daughter, Tanya, crying out to him: “Pappa!” (Father!)
‘Tanya’ Hebrew meaning: “it has been taught” = Tanya represents all the Afrikaner Boers who forgot about God and live sinful lives. In the coming civil war, the many white Afrikaners will remember (will be disciplined and taught through trials and tribulation) that Almighty God is still their Father and the only One that can save them.
Gerhard means “spearpoint of God” and he is a symbol of God the Father. They will cry out to Father God, repent of their sins, and then be miraculously saved from the enemy’s hands.
13 Augustus 2025
SUID-AFRIKA: SO SPREEK DIE HERE
VIR ONS AANVALLERS:
"WEE die wat onreg uitdink en kwaad smee op hulle bedde; by die môrelig voer hulle dit uit, want dit is in die mag van hulle hand. Ja, hulle begeer velde en roof dit; ook huise en neem dit. So pleeg hulle dan geweld teenoor die man en sy huis, teenoor die mens en sy erfdeel. Daarom, so sê die Here: Kyk, Ek bedink onheil teen hierdie geslag, waar julle jul nekke nie sal kan uittrek nie, en waarby julle nie regop sal kan loop nie; want dit sal 'n tyd van onheil wees! In dié dag sal hulle 'n spotlied oor julle aanhef en 'n klaaglied sing: Dit is gedaan — sal hulle sê — ons is heeltemal verwoes; die eiendom van my volk laat Hy van besitter verander. Hoe neem Hy dit van my af! Aan die afvalliges deel Hy ons velde uit. Daarom sal daar vir jou niemand wees wat die meetsnoer werp in 'n erfdeel in die vergadering van die Here nie." (MIGA 2:1-5)
VIR JOU, O BOERVOLK:
"Gewis sal Ek jou geheel en al versamel, o Jakob! Gewis sal Ek vergader die oorblyfsel van Israel; almal bymekaarbring soos skape in 'n kraal, soos 'n kudde in sy weiveld; en dit sal dreun van mense. Die Deurbreker (JESUS) sal optrek voor hulle uit: hulle sal deurbreek en deur die poort intrek en daardeur uittrek; en hulle koning sal voor hulle uit gaan, en die Here heeltemal vooraan." (MIGA 2:12-13)
18 August 2025
ARE YOU READY?
In a dream I was speaking with someone I know personally (she is staying in a poverty-stricken suburb in Krugersdorp. I ministered to this community for many years before we moved to Knysna. This neighbourhood are not only known for economic deprivation, but also social disorder, crime and drug use).
She was worried about the black people who rapidly infiltrated their neighbourhood. (In the dream I knew she was seeing the beginning of the genocide of the whites). Then Gerhard and I was in her house to help them. I saw the black people were everywhere, also walking on their property and near the windows to see what valuables were inside the house. While waiting for the sign to attack and take, they were 'window-shopping'. This happened all over the neighbourhood. Recognising that the actual attack were only moments away, I asked her and her husband if they do not have a secret room for her family to hide. They did not, but I tried to quickly convert one of the bedrooms into a secret room for them to hide from the enemy. With her family in the room I asked if they have a wardrobe to put in front of the room’s door, on the outside, in the hope that the blacks will not see the door to the secret room behind the wardrobe. They only had two very narrow wardrobes, which will not cover the door completely, but I hoped it will be sufficient covering. Through the secret rooms’ window, I saw their teenage children standing outside the house - all dressed up to go out. I urged them to stay inside, but they ignored me (no discipline). All the while, black people were still walking pass the windows, looking inside. They could also see us through the two windows of the 'secret' room. I tried to close the curtains, but the torn curtains were not long or wide enough to cover the windows. While trying to patch up the open spaces in the curtains with whatever I could find, I heard a voice from heaven which sounded like my husband Gerhard's voice, but it was not him because he was sitting right next to me. The voice asked with urgency: "Is jul gereed?" (Are you ready?). This was God's voice.
Genocide = the coming war in South-Africa where the blacks plan to kill all the white people. (Uhuru, Iron Eagle, Night of the long knives, are their code words for this attack).
The neighbourhood = represent the carnal Christians, the unsaved believers.
Black people already on their properties looking into the homes = it signifies how near this prophesied attack already are. They are getting very impatient.
Secret room = represents relationship with God (a prayer room, a place of worship).
No secret room in house = no relationship with God.
Me trying to create such a room in their house = I was telling people to draw near to God so that they might be saved from the enemy’s plan to kill them.
Thin Wardrobes / insufficient curtain covering = "Spiritual covering" not sufficient, not enough to save them.
Not listening to my warning to stay inside the room = ignoring my plea to stay near to God. It represents all carnal believer's rebellion, disobedience and sin.
Gerhard = His name means “Spearpoint of God” – God was warning every unrepentant believer of repent. His Word is like a double-edged sword (Hebrews 4:12)
"Are you ready?" = God is urging them to get near to Him. When I heard His question, I knew God was saying that many believers are not saved, not born-again, and that they were in great danger of losing their lives in the coming civil war (genocide).
This dream is an urgent call to run to Him. Now! Before it is too late.
LISTEN! This is an urgent call to draw near to God, to clean your hands (repent of sins) and to humble yourself before Him (James 4:8-10). Dark times are already at our front door!
"I have set before you life and death, blessings and curses. Now choose life, so that you and your descendants may live." (Deuteronomy 30:19).
Charmaine Tomè
Comentarios